Thursday, July 7, 2011

Not Particularly Attractive People? - Alexander Kok

In A Voice in the Dark, published in 2002 by Emerson Edition Ltd., the author, a South African, describes his life in Britain from 1938 to 1963, first as a student and then as a professional cellist. In this book, with a provocative title, explained in the preface, he examines his background through the eyes of his parents, whose respective forebears had by 1900 lived and worked in Africa for more than 250 years, experiencing it’s ups and, more often, it’s many downs, ending in the destruction in 1902 of the two Boer republics of the Freestate and Transvaal. He explains why his mother and three brothers came to live in London in September 1938, while his father remained in South Africa.

Nooit is vergangklik – Susanna Wyers


“Sy het na ‘n huwelik van agtien jaar en vier kinders later, besluit sy is gay! Sy gaan uit die kas uitklim, want ‘n kas is mos vir klere bedoel! Jy argumenteer en baklei met God en eis ‘n verduideliking van Hom, Hy wat haar in die moederskoot dopgehou het. Hy het haar gevorm en aanmekaar geweef. Hy het haar gesien nog voordat sy gebore is. Hoekom? Hoekom?!”

Nooit is verganklik beskryf ‘n Christen-ma se worsteling met homoseksualiteit wat haar eie huishouding ongevraagd en ongenooid binnegekom het, die seer wat daarmee gepaard gaan en die self-ontdekkingsreis van beide ouer en kind. Die boek beskryf verder die uiteinde van so ‘n verhaal en die besef waartoe ‘n ma gekom het:” Jou eie vlees en bloed verdoem jy nie so maklik nie. Jy verwerp nie so maklik vlees van jou vlees nie. Jy verbeel jou jy sal dit regkry, maar die liefde van God wat ons as Christene in ons het kry die oorhand.

LIEFDE maak NOOIT verganklik...

My Groen Dagboek, My Biography of Schizophrenia - Jannie Bekker

“Mense met psigiatriese toestande het hulp nodig om sin te maak van hul ondervindings. Soos in ander mediese gebiede, behoort toepaslike en aanvaarbare behandeling gebou te word op ’n fondasie van goeie verhoudings waar pasiënte gehoor en verstaan word. Ek skiet baie maal tekort in hierdie verband. Jannie Bekker, jou Groen Dagboek het my weer meer bewus gemaak van “dare to care””. 
Prof. Louw Roos – Weskoppies Hospitaal

“The challenge Jannie Bekker is confronting us with, is that of “caring solidarity,” where caregiver and the person being cared for, could jointly negotiate the nature of the care...”
Prof. Dirk Kotzé, Director – Institute for Therapeutic Development, Pretoria