My naam is David HERCULES Pienaar, wat beteken ek is God se geliefde, vreugdevolle, ryk jong man! Ek is 41 jaar jonk en sal in Julie 2011 nou 10 jaar getroud wees met die liefde van my lewe, Dorette MARGUÉRITE Pienaar!
Ek is net 'n klein, klein seuntjie met 'n GROOT, GROOT Abba Vader! Ek was 'n geestelike weeskind, maar nou is ek 'n erfgenaam seunskind van Pappa.
Hi Jaco, dankie vir die post! Ek het my boek ook nou na Engels vertaal ("Orphan to Heir") en beide boeke is beskikbaar by my David Hercules Pienaar, dhp333@gmail.com, (072) 887-3339
ReplyDelete