Soldate Wat Wou Marsjeer - Leon Martins
Die boek vertel van die skrywer se
ondervinding tydens sy militêre loopbaan as offisier in die SAW.
Hy vertel van sy betrokkenheid by die stigting van die Krygsskool en veral
opleiding van Kommando lede; die opleiding van lede van die Kaapste Korps
tydens geskiedkundige veranderinge in die Korps se uitbreiding, aanwending en
politieke aanvaarding; sy diens by Kmdmt Westelike Provinsie en as Sektor
Bevelvoerder van Sektor 20.
Deur die boek word staaltjies vertel van wat
gebeur het in verskillende eenhede/plekke en genotvolle grensstories.
No comments:
Post a Comment