Monday, July 4, 2011

As die dood intree, 'n Praktiese handleiding - Johan Green

Beskik u oor min of geen kennis om self  ‘n geliefde familielid se begrafnis en/of verassing te reël? Is u in die verlede deur ‘n ondernemer uitgebuit? Begrafnis en verassingonreëlmatighede word skerp deur die skrywer aangespreek. Talle tergende vrae veral ten opsigte van verassing word vir die eerste keer DUIDELIK en met die WAARHEID beantwoord. Wetlike bepalinge word  deurgaans volledig in die handleiding uiteengesit.

No comments:

Post a Comment