Thursday, July 7, 2011

Die Oorlog van die Woedende Draak teen die Vrou - Chris Visser

Die boek  dek die Kerk se stryd teen die bose en wil kerkleiers, alle Christene... Nuut oproep... néé uitdaag en motiveer en help om in die 21e eeu te volhard, om die evangelie meer effektief uit te dra. Ons is aan die wenkant! Hy het klaar oorwin, maar die oorlog gaan steeds voort.
Mag hierdie boek jou daarin help!

No comments:

Post a Comment