Thursday, July 7, 2011

So het God my geroep - Chris Visser

So het God my geroep. En was Hy nie getrou nie! 

10 Getuienisse van God se pad met mense;

Hoe Hy hulle geroep het as Sendelinge... En van God se trou... Hy het hulle deurgedra! Enduit!

Mag jy wat die boek lees ook deur hulle verhale inspireer word. Mag dit jou help om ook weer fyn te gaan hoor of jy nie dalk ook na God se roepstem moet luister nie.

No comments:

Post a Comment