Monday, July 18, 2011

DIE V*K#N AFRIKANER - PE De Villiers

OM TE VERSTAAN? Moet jy weer soos alles, na die BEGIN, terug gaan! Het JY, miskien soos ek, en vele ander, MY “SINNE” VERLOOR!!! Ons TAAL, is al wat ons werklik oor het, om mee te SPOG!

KOOP die GROOTBOEK, moet hom nie “LEEN” of “UITLEEN” nie, want dalk het jy iets kosbaars, uit die era, en nogal in jou eie Moederstong, leersaam, geleer met `n PAPLEPEL, gewetenloos prysgegee! En bygedra, om die spreekwoordelike “SKIPPIE wat moet KOM”, te help sink!

Dank GOD, wat vir jou en my moet “BLESS”, of “KWES”!!

Kontak no. 0713618827
E-Pos ernie.devill@gmail.com

No comments:

Post a Comment