Wednesday, July 6, 2011

Ja! vir SENDING! Meer lof vir God. - Chris Visser

Meer lof vir God! Nuut gedink vir die 21e eeu. Wil kerkleiers, gemeentes, alle Christene nuut oproep en motiveer, néé uitdaag, om in die 21e eeu meer effektief die evangelie aan alle nasies te bring sodat God se Koninkryk kan kom. Sodat Hy maksimaal verHEERlik kan word.

Mag hierdie boek jou daarin help!

No comments:

Post a Comment