Monday, July 18, 2011

Die Klein Pelgrim se reis - Helen L Taylor, in Afrikaans vertaal en verwerk deur Marianne Swanepoel

Die verhaal van die Christen se reis na die ewigheid, is vir die meeste jongmense en kinders ‘n interessante avontuurverhaal. Dit is egter ook ‘n verhaal van hoop. Hoop om die goeie, geestelike stryd hier op aarde in God se krag te stry en te oorwin. Hoop om die heerlikheid van God te sien. Hoop om dit saam met Hom en geliefdes wat reeds daar is, vir ewig te beleef. Hierdie is ‘n boek wat die jeug kan geniet, met ‘n boodskap wat elkeen kan verstaan.

No comments:

Post a Comment