Tuesday, July 5, 2011

Die draadwerk van jou huwelik - Jaco en Erika Mostert


Mans is soos “microwaves” en vrouens is soos “slow cookers”

Mans het boksies en vrouens het net draade.

Kom vind uit die verskille tussen mans en vrouens en hoe dit jou huwelik sal beinvloed.

Hoeveel weet jy regtig van die persoon met wie jy getroud is?

Dit is ons verandwoordelikheid om uit te vind.

Hierdie boek beskik oor die inhoud om jou huwelik radikaal om te draai.

Moenie hierdie boek neersit sonder om hom te lees nie.

    No comments:

    Post a Comment