Wednesday, July 6, 2011

Kom ons praat daaroor - Annette Holtzhausen


Skisofrenie: ‘n Moeder se openhartige onthulling

Hierdie boek vertel van die verwarring, frustrasie en hartseer wat volg as 'n gesonde kind skisofrenie ontwikkel. Aanvanklik was daar ontkenning en woede teenoor God en eers na vyf jaar het die aanvaarding gekom. Saam met die aanvaarding het die behoefte ontstaan om hierdie ondervinding met ander te deel.

No comments:

Post a Comment