Thursday, July 7, 2011

Sandgrond - Carina Francke

“You people in the sunshine may believe the faith, but we in the shadow must believe it. We have nothing else.”

Maar dis juis wanneer dit koud en donker is om jou, dat twyfel jou geloof kom koggellag. En jy vir die eerste keer voel hoe jy in sandgrond vasval. En as jy nie jou oë van die sand kan afhaal en jou voete in beweging bring deur die wete dat die Gewer van jou geloof ook gebid het dat jy dit sal behou nie, gaan jy vasgeval bly.

No comments:

Post a Comment